NUWE LIDMATE
Ons hoop dat u geinspirëer sal word om deel te wees van 'n gemeente wat geleentheid bied vir God-gesenteerde aanbieding en Bybel-gebaseerde leer. Kontak ons gerus as u enige navrae het.
Nuwe intrekkers is welkom om na afloop van ‘n erediens na die voorportaal van die kerk 'n vorm te neem en dit in te vul en dit terug te besorg by die skriba gedurende kantoorure by die kerkkantoor in te handig.

LIDMATE
Indien u lidmaatinligting verander het, kontak asseblief die skriba of
stuur ‘n e-pos na [email protected] om jou inligting op te dateer.