´n Warme Welkom by ons familie waar jy tuis sal voel want vir God en vir ons is jy waardevol, en met jou lewe het hy ´n doel.
Hy het spesiale gawes in elk van ons geplaas en ons as ´n gemeente en familie wil toesien hoe jy groei, dan kan ons almal deel in God se ryke seëning vir jou.
JONGSTE NUUS
Kyk gerus na ons "hoogtepunt" blad om al ons foto's te sien!
Gaan lees gerus ook ons Vroue Aksie se webjoernaal inskrywings!
U kan ook ons "aankondigings" besigtig.
Gaan lees gerus ook ons Vroue Aksie se webjoernaal inskrywings!
U kan ook ons "aankondigings" besigtig.
© Kopiereg 2018 N G Kerk Plumstead | Webblad ontwerp deur Léanie Foot